Naskool
Juffrou Belinda en die
naskool span!
Besige Bytjie Akademie - Naskool
Slegs vir maatjies van Monumentertjies of Laerskool Vryheidsmonument.
​
Besige Bytjie Akademie Naskool is ‘n opvoedkundige naskool en studie sentrum vir Graad R en laerskoolleerders.'n Veilige omgewing waar ons hard aan huiswerk werk en daarna baie lekker speel.
​
Wees gerus dat in ons liefdevolle en veilige omgewing, U kind veilig en versorg gaan voel.
-Ekstra hulp met huiswerk, opsommings en individuele hulp waar nodig.
-Veilige besorg en afhaal by naskool aktiwiteite.
-Middag ete en versnapperings.
-Lekker groot speelterrein.
​
Naskool tye:
Die Naskool word gedurende weeksdae as volg bedryf:
Vanaf 12:30 tot 17:00 tydens skool kwartale.
Vanaf 7:00 tot 17:00 tydens amtelike skool vakansies.
​
Etes: Middag ete & Peuselhappies.
​
Vakansie Club
Elke skool Vakansie vanaf 07:00 - 17:00 (Behalwe Desember skoolvakansie).
​
Die vankansie klub word elke skoolvakansie aangebied, behalwe, gedurende die Desember skoolvakansie.
​
- Boeresport dag
- Skattejag
- Groentetuin dag
- Picasso dag
- Bak dag
- Musiekstoele
- Piekniek dag
- Fliek Dag
- Voëlvoerder & Windklokke kuns dag
- Hindernesbaan
- Poppekas
- Storie dag
- Water speel dag
​
Etes:
Ontbyt, Middagete & Peuselhappies
​
​
Monumentertjies & Laerskool Vryheidsmonument
​
Ons is loop afstand van Laerskool Vryheidsmonument se "rugby veld hek". Onderwysers by die laerskool kry maatjies reg en hou hulle veilig totdat hulle saam ons, na ons skooltjie loop. Drie Onderwysers stap saam om te verseker maatjies arriveer veilig.
​
Sport en ekstra Aktiwiteite
Ons gaan haal nogsteeds maatjies by die laerskool indien hulle eers sport of ekstra aktiwiteite moet doen. Eie vervoer moet gereel word na die naskool indien sport of ekstra aktiwiteite nie by laerskool Vryheidsmonument plaasvind nie.
​
Juffrou Belinda
Juffrou Belinda is al van die begin af deel van die Busy Bee Akademie-span. Sy is tans in beheer van ons naskool en help met die bestuur van alle onderwyserbeplanning. Juffrou Belinda het 'n diep passie vir werk met kinders en is bekend vir haar billikheid en sagte hart. Sy sorg altyd dat kinders regverdig behandel word. Sy geniet dit om prettige aktiwiteite aan te bied en hou daarvan om die kinders se glimlagte te sien wanneer hulle hul werk geniet.
8+ Jaar ondervinding
-
Grade R Teacher Training course 2 - NQF Level 5 - North West University
-
Child phycology - Skills Academy
-
Chrische Knoesen - Adult and Child Counselling - Introduction Workshop in:
-
Behavior Problems
-
Tantrums
-
Bully/ Aggressive behavior
-
Sensitive Children
-
Association of the education and care of young children ( VVOs, AECYC)
-
Early childhood development
-
Teaching age 3-6, use of the big book in the daily program
-
Teachers of babies and toddlers, use of music in die daily program
-
Management, how to create an inclusive class for children with mild to moderate disabilities and mainstream environment
-
0-2 year old group, how to implement a sensory movement program
-
2-4 year group, explore creative learning
-
4-6 year group, BAL-A-Vix- X Balance-auditory-visual exercises for body-brain integration
-
First aid & CPR level 1 and 2 - Little Treehouse Holdings