top of page
Besige Bytjie Akademie
Word deel van ons byekorf...
-
Lees deur ons beleidshandboek en voltooi ons registrasie vorm.
-
Die Besige Bytjie Kantoor sal laat weet indien die maatjie aanvaar is.
-
Geen maatjie mag begin sonder al die nodige dokumente ontvang is nie.
-
Die registrasie fooi sowel as die eerste maand se skoolfonds moet betaal word voor die maatjie begin.
bottom of page