Besige Bytjie Akademie
'n Christelike tuiste vir elke maatjie!
Besige Bytjie Akademie is 'n kleuterskool gelee in Unitas Park landbou hoewes, oorkant Laerskool Vryheidsmonument.
Ons skooltjie is op 'n pragtige hoewe met groot grasperkte, bome en baie speel areas vir ons maatjies.
Besige Bytjie Akademie neem slegs maatjies in vanaf
3 maande tot en met graad RR, meeste van ons maatjies gaan na Monumentertjies vir graad R.
Ons het ook 'n pragtige
naskool sentrum.
_jfif.jpg)
Hoekom Besige Bytjie akademie die skool is vir jou kind...
Jou kind is vir ons belangrik.
-
Hier leer ons kinders van Liewe Jesus en hoe om 'n goeie hartjie te he.
-
Hier gee ons drukkies.
-
Hier maak ons leer lekker.
-
Ons laat weet as 'n maatjie nie lekker voel nie, sleg geeet het of hartseer voel.​
-
Dit maak vir ons saak of jou kind sy/haar dag geniet het.

'n Veilige skool
-
Toegangbeheerde hek sisteem
-
CCTV kameras
-
Police clearnace checks op elke staf lid
-
First aid en brand veiligheid opleiding
-
pest control
-
Voldoen aan alle departementele vereistes.

Alles is ingesluit
-
Geen addisionele aankope vir skryfbehoeftes of skoonmaak middels nie.
-
Alle kos en drankies ingesluit
-
Spesiale dae is vir elke maatjie, geen addisionele kostes nie.

Ons bederf
-
Bak en brou
-
Dans en SIng
-
Buite Speel
-
Klimrame
-
Water en sensoriese spel
-
Boeke, blokkies, poppe, karre en baie ander speelgoed.
-
'n Groentetuin
-
'n modder kombuis
-
Boeresport
-
....en nog baie meer!


